Gobabis is ‘n stad in die ooste van Namibië. Dit is die streekhoofstad van die Omaheke-streek, en die distrikshoofstad van die Gobabis-kiesafdeling. Gobabis is 200 km langs die B6-snelweg vanaf Windhoek na Botswana geleë.

Social Share Buttons