Okahandja is ‘n stad met 24 100 inwoners in die Otjozondjupa-streek, sentraal-Namibië, en die distrikshoofstad van die Okahandja-kiesafdeling. Dit staan bekend as die Tuindorp van Namibië. Dit is 70 km noord van Windhoek op die B1-pad geleë. Dit is omstreeks 1800 gestig deur twee plaaslike groepe, die Herero’s en die Nama.

Social Share Buttons